91 min
Wedirrit is Jonathan se 7de live show. Opgeneem by Montecasino voor ‘n volgepakte gehoor, moenie hierdie een misloop nie!
17/09/2024
Beste een nog fok ek het nou gelag dankie baie jy maak n dag befok
30/05/2024
Dankie. Ek het gehuil soos ek lag maar die konteks was ook belangrik. Dankie . . . . . jy maak dat ek die lewe in ander oë sien en te wardeer wat ons het en dit te wardeer wat ons het en wat ons is.Love dit!!
11/05/2024
Dit was baie goed en ek het lekker gelag
09/05/2024
Die moeite werd om te kyk.
07/05/2024
Disable adblocker oral wa ek try kyk🙈🙈🙈
26/04/2024
Die gekoekte weedeater-draad oor, hahahaha! Dankie Radioraps, dit is wat ek nodig gehad het vandag. En dat ons dit by die huis kan kyk - YEAH!! Da vat hy ;)
25/04/2024
Die beste een nog! Mal gelag!
25/04/2024
Haha good show!